Hierdie pakket is ‘n MOET hê vir elke 3 tot 4 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad RR.

Die fokus van hierdie pakket is op fyn motoriese ontwikkel, groot spiere, sensoriese spel en woordeskat.

Wat is die voordele verbonde aan die pakket?

Dis so saam saamgestel dat mamma/ouma dit maklik saam met die kind kan doen.Die apparaat word herhaaldelik gebruik op verskillende maniereOns fokus nie op mini-projekkies soos ander pakkette nie, die gebruik van die pakket raak dus nie klaar as al die projekkies of werkies gedoen is nie.Hierdie pakket kan maklik na-skool ingespan word as verrykende werk, maar is volledig genoeg om saam met ‘n tuisprogram ingespan te word ook.

Hierdie pakket sluit die volgende in :

papierbordekleur kaartekleur aktiwiteitplastiese skakelshoutstokkiesballetjieroomysstokkiesblokkiesfelt vormsgroot knyptangklein sirkelskleilapvormswasgoedpennetjiesplastiese proefbuis met skroefdekselkind se naampom pomsdierelegkaartvoetestrooitjieknyptangetjiebordkrytrygaktiwiteitveters100 Idees BoekieUitkomste volgens die NCFBONUS aktiwiteit

Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.

Kyk die video hier :

Die aktiwiteite wat uiteengesit word dek ‘n groot gedeelte van die uitkomste wat deur ‘n 3 jarige bemeester moet word. Dit is egter nie ‘n volledige kurrikulum nie.

Hier is ‘n paar fotos uit die boks :

Let wel : Die inhoud kan van boks tot boks varieer na gelang van beskikbaarheid van items.

Is jy eerder op soek na ons Graad R in ‘n boks? Kliek dan HIER.

Is jy eerder op soek na ons boks vir 4 jariges? Kliek dan HIER.

Kostes :

Hierdie hele pakket is beskikbaar teen R590/boks afgelewer by jou huis. (Ons lewer enige plek in Suid-Afrika af via The Courier Guy OF Paxi.)

Wil jy eerder direk in ons bankrekening inbetaal?

Die fynskrif :

Verpakking neem 5 tot 10 werksdae (onthou ons maak vir jou kind sy/haar eie naam mooi versier en gelamineer!)Ons koerier met The Courier Guy of stuur met PAXI.

Betaal direk met PayFast hier :

Sê jou sê hier