Pak jou groot sirkel uit op die grond.

Stap nou al op die rand van die sirkel, een voet voor die ander. Tel saam soos jy stap.Pak die rand van die sirkel vol skoenveters.Ry met klein karretjies op die rand van die sirkel.Gaan staan binne die sirkel, gaan staan buite die sirkel.

Waarop fokus ons?

Balans, koördinasie, informele meting, fyn motoriese ontwikkeling, posisie in die ruimte …

Koop jou groot lapvorm pakket hier :

Reguit winkel toe vir jou vorm pakket

Sê jou sê hier