Maak ‘n lekker groot klank (ons het ‘n s gemaak) met bordkryt op die plaveisel. Gebruik nou ‘n waterbottel en loop al op die klank se rand en spuit die kryt met die water af.

Dink aan woorde wat met s begin terwyl julle dit doen.

Onthou om aan die bo-punt van die s te beweeg en af te gly tot onder by die stert.

Sê jou sê hier