Klaspraktyk in aksie

Ons het besef daar is ‘n werklike nood aan ‘n handleiding wat fokus op maklik verstaanbare bruikbare klaspraktyk. Dit beteken eenvoudig alles wat jy in jou klas nodig het as kleuter juffrou.

Die volgende vrae word beantwoord :

Wat moet teen my mure wees?

Watter leerareas moet daar alles in my klas wees?

Hoe werk assessering?

Wat moet die kind aan die einde van elke jaar weet?

Loer hier om die volledige inhoudsopgawe te sien :

Hierdie gids is ‘n besonderse aanwins vir elke kleuter klas.

Loer gerus in ons winkel om jou gids aan te koop.