Daar is min mense wat so kan bekoor met haar nimlike stories as Ouma Sophie. Kleuterjuffrouens het nou maar net die slag om ‘n kind (en selfs grootmens!) se aandag te hou van begin tot einde. Kyk saam na die oulike storie!

Sê jou sê hier