Hierdie pakket is SLEGS beskikbaar oor paasnaweek 2021 en sluit die volgende in :

Die volgende temas :

Pad en spoor vervoerLug vervoerWater vervoerRuimte reisigers

Elke week sluit die volgende in :

Tema besprekingTema woorde en prenteRympieWeeklikse beplanning (lesse uitgewerk vir die aanvang van die dagprogram, kreatiewe ontwikkeling, taal, wiskunde en beweging vir elke dag van die week.)

Kies tussen die volgende ouderdomme (word apart aangekoop):

4 tot 6 jariges (Graad RR en R gebasseer op CAPS)

2 tot 4 jariges (gebasseer op die NCF ELDAS)

Koste is slegs R145 en sluit al 4 temas in. WOW!!! Dis super duper waarde vir geld.

(Let wel : Die materiaal is op ons portaal www.leer.oasisclub.co.za beskikbaar. Dis slegs uitdrukbaar en nie aflaaibaar nie. GEEN kopieë mag gedeel word nie en is bedoel om in jou eie klas of huis te gebruik.)

Koop die 4 tot 6 jaar lesse hier :

Koop die 2 tot 4 jaar lesse hier :

Sê jou sê hier