Gebruik alledaagse objekte om posisie mee te oefen. Gee vir die kind duidelike aanwysings :

Sit die padda binne-in die blou emmer.Haal die padda uit die blou emmer, draai nou die emmer op sy kop en sit die padda bo-op die blou emmer neer.Tel die padda af van die blou emmer af en sit die padda langsaan neer. Kom ons kyk of jy die padda regs van die emmer kan neersit.

Sê jou sê hier