Raad en hulp

Hier sal ons julle help om die antwoorde op basiese sowel as meer ingewikkelde vrae te vind. Jy sal hier ook kan begroot vir die hulpmiddels en opleiding wat jy in jou spesifieke situasie kan inspan.

Of jy ‘n skoolhoof, onderwyseres of ‘n ouer is – ons staan gereed om JOU by te staan!

Elkeen se situasie verskil, maar ons is almal besig met dieselfde taak : kleinkinder onderrig.

Kies jou situasie hier onder, of voltooi die vorm – dan praat ons per Whatsapp of e-pos.

Geletterdheid (taal)

Het jy hulp nodig met die kind se aanleer van taal? Kliek hier onder vir ‘n volledige bespreking van Geletterdheid, hoe mens dit aanpak en hoe om probleme daarmee op te los.

Nog oppad! Gesyferdheid, Groot motories, CAPS, assessering……

Ek het die boks nounet weer toe gemaak baie baie baie dankie ek hoop def om weer by julle te bestel volg jaar,ek is soo impressed… asb hou aan met wat julle doen julle help ons mammas wat werk so baie julle besef dit net nie 🌸💃🏻

— Eloïse

Baie dankie vir seminaar 3! Ek kyk met n ander perspektief na my gr 1’s. Ek wil baie graag van Mev Breytenbach se praktiese idees, strategie en metodiek gebruik om my groep met baie uiteenlopende gestremdhede beter te akkommodeer.

— Anet

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: