Rys is ‘n wonderlike sensoriese hulpmiddel. Maak seker jy hou direkte toesig oor die speel, en dis liefs nie geskik vir ons heel klein maats nie. Vir ons ouer maats is die vroetel en die wikkel deur die rou rys korrels ‘n heerlike en selfs kalmerende aktiwiteit.

Kleur jou rys deur gel kleursel by te voeg. Laat die rys oornag oopstaan om droog te word. Meng elke kleur apart en meng dit saam wanneer dit droog word.

Sê jou sê hier