Skryf in sout

Gooi ‘n dun lagie sout in ‘n skinkbord of bakplaat. Gee die kinders genoeg kans om na willekeur te eksperimenteer met die sout.

Onthou! Maak vooraf die reëls sowel as die gevolge duidelik en bly daarby.

Gee nou vir die ouer kinders woorde en vir die jonger kinders vorms of patrone om in die sout te trek.

Sê jou sê hier

%d bloggers like this: