Die van julle wat my ken weet dat my hart sommer tjoklits klop vir alles wat leer deur beweging aanmoedig. Ek kan nie vir julle vertel hoe opgewonde ek oor ons GROOT slangetjies en leertjies is nie!

Die stel het 3 slange en 3 lere. Die lengtes wissel van 2 meter tot 1 meter. Hierdie pakket word ook beskikbaar gestel met ‘n boekie met 40 speletjies!!!

Kliek hier vir ons winkel

Sê jou sê hier