Store

100 Idees!

SKU 00007
R200.00
In stock
1
Product Details

In hierdie boekies gaan jy die volgende idees kry. Al ons idees berus op KONKRETE en KINESTETIESE onderrig waar die kind leer deur belewing en nie deur werksvelle nie.

Hierdie idees kan maklik in die klas of huis ingespan word. Boonop haal ons die relevante vaardigheid aan by elke idee!

Daar is 2 boekies beskikbaar :

Boekie vir 2 - 4 jariges met die volgende idees :

  • 20 tema gerigte aktiwiteite
  • 20 sensoriese aktiwiteite (en die resepte waar benodig)
  • 20 perseptueel motoriese aktiwiteite
  • 20 groot motoriese aktiwiteite
  • 20 aktiwiteite wat fokus op vorm, kleur en syfers (wiskunde of gesyferdheid)

Boekie vir 4 - 6 jariges met die volgende idees :

  • 20 tema gerigte aktiwiteite
  • 20 idees vir kreatiewe aanbieding
  • 20 wiskunde idees
  • 20 taal idees
  • 20 groot motoriese idees

Ons versoek dat die boekies nie aangestuur word na kollegas of ander mense nie. Op hierdie manier help jy om ons produkte bekostigbaar te hou! Ons maak staat op julle eerlikheid.

Save this product for later
%d bloggers like this: