Store

Aktiwiteit boekie 1

SKU 00064
R45.00
In stock
1
Product Details

Ons aktiwiteit boekie 1 is geskik vir graad R.

Hou asb in gedagte dat geen papierwerk aangepak moet word alvorens die kind nie eers op konkrete en kinestetiese wyse die vaardighede bemeester het nie.

Ons beveel ten sterkste eers die "Graad R sonder werkskaarte" kursus aan.

Hierdie boekies is as 'n pdf beskikbaar wat uitgedruk kan word en in die klas of huis ingespan kan word.

Altesaam min of meer 35 bladsye.

ONTHOU om jou pdf binne 2 dae af te laai.

Save this product for later
%d bloggers like this: