Store

Aktiwiteit boekie - met 'n kinkel!

SKU 00055
R0.00
In stock
1
Product Details

Ons glo aan kinders wat konkreet en kinesteties leer en die wêreld om hulle beleef. Ons maats hou egter daarvan om soms soos die "groot" kinders in boeke te werk.

Daarom het ons hierdie oulike boekies gemaak. Die werk is op papier, maar die aksies is nogsteeds konkreet. LET WEL : Hierdie boekies moet in aanvulling gebruik word tot 'n goed beplande konkrete kurrikulum en kan nie losstaande ingespan word nie.

Ons boekies is almal tema gerig en kan ingespan word in jou klas en huis.

Om julle lus te maak vir ons oulike boekies het ons een gratis beskikbaar gestel. Ons hoop julle geniet dit!

Save this product for later
%d bloggers like this: