Store

BLACK FRIDAY 2021

SKU 00077
R100.00
Perseptuele lesse wat fokus op die 3 tot 6 jarige.
In stock
1
Product Details

Ons is opgewonde om ons 2021 Black Friday pakket bekend te stel.

Sodra jy bestel en betaal het, sal jy 'n e-pos ontvang met 'n skakel waar jy die boekie as pdf dokument kan aflaai. Dan kan jy self uitdrukke maak.

Die aflaaiskakel is net vir 72 uur geldig!

Ons vra baie mooi om asb nie die boekie aan jou kollegas, buurvrou, vriendin of kennis aan te stuur nie. Help ons om seker te maak dat ons elke jaar hierdie tradisie van wonderlike inhoud teen 'n spesiale prys te kan beskikbaar stel. Ons reken op jou integriteit.

Hierdie boekie is slegs in Engels beskikbaar en daar gaan nie 'n Afrikaanse weergawe uitgebring word nie.

Hierdie boekie bevat 100 lesse wat fokus op perseptuele ontwikkeling.

Hier is twee lesse uit die boekie om jou lus te maak :

1. Number cards and counters on pictures

Place the number cards on a table. Spread them out so all numbers can be seen. Put some counters in the bucket next to the cards. Work with one child only. The rest of the class is involved at other learning stations.

  • The child starts with number 1 and put 1 counter on the one picture in the card.
  • Proceed with this until all 10 cards have counters on each one’s pictures.
  • Start again at 10, take one counter away from each card until 1 is reached. Count with these actions backwards.

2. Adding on to the next number card

Let 3-4 children participate with the activity above. Each one adds the next number card to the previous one.

  • Each child sets the correct counters on the pictures of the number card he/she chooses to follow the line of counting.
  • Keep on adding the cards up to 10.
  • In the same way count backwards by taking away the counters from the pictures.
  • There will be a shortage of counters. Use any other items like beads to add.

By elke aktiwiteit word die relevante vaardighede aangedui om jou te lei en te help om die aktiwiteite in te span as assessering.

Vir die bostaande lesse is die volgende vaardighede relevant :

  • Foreground-background differentiation.
  • Working with numbers.
  • Use one-on-one counting.
  • Counting backwards.
  • Working together in a group.
  • Counting on from a previous number.
  • Counting backwards.

Ons stuur al die boekies uit op SATERDAG 27 NOVEMBER 2021.

Hierdie aanbod verval op Dinsdag 30 November 2021 waarna die boekie nie meer beskikbaar sal wees om aan te koop nie.

Save this product for later
%d bloggers like this: