Store


Baba bokse (1 tot 2 jaar)

SKU 00075
R499.00
In stock
1
Product Details

Ons is super opgewonde om ons Bababokse bekend te stel. Hierdie bokse fokus op ons kleinste maats vanaf 1 jaar tot en met 2 jaar.

Maklike aktiwiteite, ouderdom gepas en heerlik vir mamma en baba om aan te pak!

Hierdie boks se inhoud kan oor en oor gebruik word en jy hoef nie elke nou en dan ‘n nuwe boks te koop nie.

Ons fokus in hierdie boks op :

  • Beweging
  • Belewing van die liggaam in die ruimte
  • Optel en neersit
  • Versterking van die spiere
  • Ontluikende taal en wiskunde
  • Ouditiewe belewenis

En nog vele vele meer!

Saamgestel deur gekwalifiseerde onderwyseresse wat spesialiseer in klein kinder onderrig.


Save this product for later
%d bloggers like this: