Store


Boekie pakket

SKU 00037
R200.00
In stock
1
Product Details

Oor die afgelope paar jaar het ons ‘n verskeidenheid boekies saamgestel om ouers en onnies te help met konkrete en kinestetiese onderrig.

Hierdie boekies is vol idees vir jou klas en huis!!!

Hulle sluit in :

  • Lesidees vir perseptuele ontwikkeling (R80)
  • 100 Idees vir jou klas en huis (R75)
  • Graad R sonder werkskaarte boekie – beweeg en leer (R60)
  • Black Friday pakket 2019 – geletterdheid, gesyferdheid en groot motoriese aktiwiteite (R150)
  • TOTAAL : R365 NOU SLEGS R200!!!!

Ons besef egter dat ouers tuis is en almal se finansies ‘n hengse knou gekry het!

Koop NOU al hierdie uitdrukbare (nie aflaaibaar) boekies vir ‘n weggeeprys van R200

Save this product for later
%d bloggers like this: