Store

Boks vir 2 jariges

SKU OP077
R490.00
In stock
1
Product Details

Die boks vir 2 jariges is nou beskikbaar en gaan van onskatbare waarde in jou huis of klas wees.

In hierdie boks met 100 aktiwiteite fokus ons op sensoriese belewing, maar ook op die perseptuele ontwikkeling van die kind. Die boks is deur gekwalifiseerde personeel saamgestel met JOU kind in gedagte.

Kinders ouderdom 18 maande tot 32 maande (1.5 tot 2.5 jaar) sal baatvind by die boks.

Kyk na hierdie video vir 'n aanduiding van al die oulike apparaat in jou boks:


Save this product for later
%d bloggers like this: