Store


Boks vir 3 jariges

SKU OP076
R490.00
In stock
1
Product Details

Om vir jou klas te bestel, kliek eerder hier

Hierdie pakket is ‘n MOET hê vir elke 3 tot 4 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld!

In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad RR.

Die fokus van hierdie pakket is op fyn motoriese ontwikkel, groot spiere, sensoriese spel en woordeskat.

Wat is die voordele verbonde aan die pakket?

  • Dis so saam saamgestel dat mamma/ouma dit maklik saam met die kind kan doen.
  • Die apparaat word herhaaldelik gebruik op verskillende maniere
  • Ons fokus nie op mini-projekkies soos ander pakkette nie, die gebruik van die pakket raak dus nie klaar as al die projekkies of werkies gedoen is nie.
  • Hierdie pakket kan maklik na-skool ingespan word as verrykende werk, maar is volledig genoeg om saam met ‘n tuisprogram ingespan te word ook.

Hierdie pakket sluit die volgende in :

  • papierborde
  • kleur kaarte
  • kleur aktiwiteit
  • plastiese skakels
  • houtstokkies
  • balletjie
  • roomysstokkies
  • blokkies
  • felt vorms
  • groot knyptang
  • klein sirkels
  • klei
  • lapvorms
  • wasgoedpennetjies
  • plastiese proefbuis met skroefdeksel
  • kind se naam
  • pom poms
  • dierelegkaart
  • voete
  • strooitjie
  • knyptangetjie
  • bordkryt
  • rygaktiwiteit
  • veters
  • 100 Idees Boekie
  • Uitkomste volgens die NCF
  • BONUS aktiwiteit
Hierdie boks is in beide ENGELS en AFRIKAANS beskikbaar.

Ons video wys jou meer van die boks se inhoud :


Save this product for later
%d bloggers like this: