Store

Die Slimslang

SKU 00016
R440.00
In stock
1
Product Details

Die Slimslang is 'n wonderlike hulpmiddel in elke klas of huis met kleingoed!

Die slang kom sonder stopsel sodat jy self verskillende materiale kan inspan en kan afwissel as stopsel.

Luister na die skepper van die slang se podcast oor die Slimslang hier :

https://kleuterkliek.co.za/die-slimslang/

Die slang is wasbaar en kom in 'n verskeidenheid van helder kleure. Die slang het 'n rits in die kant om die stopwerk maklik te maak.

Save this product for later
%d bloggers like this: