Store +3 Geletterdheid Boks SKU OP078 R590.00 In stock Quantity: 1 Add to Bag Product Details Geletterdheid boks : Vir wie is hierdie boks bedoel? Hierdie boks se inhoud fokus op die Graad 1 taal uitkomste, maar is ideaal vir jou Graad R wat kans sien vir ‘n uitdaging. Die boks is ook perfek vir remidiërende werk saam jou graad 1 en 2 kind. Hou die boks byderhand wanneer huiswerk gedoen word vir ‘n konkrete belewing van die abstrakte papierwerk. Waarop fokus die boks? Hierdie boks fokus slegs op taal (geletterheid) en het nie enige gesyferdheid (Wiskunde) aktiwiteite in nie. Save this product for later Favorite Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading...