Store


Graad R sonder Werkskaarte Werkswinkel 1

SKU WW0079
R135.00
In stock
1
Product Details

Ons gewilde werkswinkel, nou aanlyn !

Fokus is op konkrete en kinestetiese leer met hope idees vir jou klas en huis.

Kyk die video, doen die eksamen en genereer dan ook self jou sertifikaat aan die einde.

Om SACE punte te verwerf, moet jy reeds by SACE geregistreer wees, ons kan jou nie daarmee help nie.

Sodra jy hierdie eksamen suksesvol voltooi het, sal ons die versoek om toeken van punte by SACE indien en hulle sal dit verwerk en toeken.

SACE akkreditasie – 10 punte


Save this product for later
%d bloggers like this: