Hierdie immergewilde werkswinkel is al deur meer as 2500 mense landswyd bygewoon. Nou kan jy ook!
Waaroor gaan ons leer?
Neem deel via ons aanlyn portaal by www.leer.oasisclub.co.za ENIGE tyd in die gemak van jou eie huis.
Hierdie werkswinkel is ‘n uitbreiding op werkswinkel 1, met nuwe idees!
Ons is ‘n SACE diensverskaffer en die aanlyn werkswinkel tel 10 CPTD punte.