Store

Hoofde opleiding - orden jou skool en SPAAR!

SKU 00078
R590.00
In stock
1
Product Details

Hierdie eerste in sy soort opleiding word deur Yolandi en Sophie van Oasis Club aangebied. Ons fokus is op hoofde opleiding.

Waarop gaan ons fokus?

  • Sorteer jou apparaat
  • Hoe om apparaat aankope te beplan
  • Wanneer is goedkoop koop duur koop?
  • Apparaat wat jou personeel self kan (en moet!) maak
  • Jou kombuis - resepte en wenke wat rande rek.

Wat sluit jou handleiding in?

  • Opleiding notas
  • 'n Lys waarvolgens jy jou stoor kan organiseer
  • Idees vir apparaat wat self gemaak kan word.
  • Ontvang 'n sertifikaat en kuier lekker saam die gasvroue! Met 60 jaar se kleuter onderrig ondervinding tussen hulle 2 is jy in goeie hande!

Koste? R590/persoon

Tyd? Enige tyd dis aanlyn!



Save this product for later
%d bloggers like this: