Store

Klasbokse (pakket)

SKU 00032
R2 800.00
Bokse vir jou skool en klas!
In stock
1
Product Details

Bokse vir jou skool en klas!

Bokse vir 2 jariges, 3 jariges, Graad RR, graad R, Graad 1, graad 2 en graad 3.

Beskikbaar in Engels of Afrikaans.

Hierdie bokse is geskik vir 'n skool omgewing en elke pakket sluit die volgende in :

1 x opvoeder boks (sluit apparaat, aanwysings en lesse in. Die lesse is opgedeel in 'n 35 weke program met 3 tot 5 lesse per week)

5 x leerder bokse (vol apparaat nodig vir die lesse)

Dit is belangrik om in ag te neem dat die ideaal is dit elke kind hulle eie boks ontvang, maar 2 of 3 kinders sal saam kan werk indien klein groepe in die klas gebruik word.

Die bokse se inhoud is belyn met die ELDAS (NCF) sowel as CAPS waar van toepassing.

Die maatskappy wat dit ontwikkel is by SACE geakrediteer as diensverkaffer en het al meer as 10 000 bokse landswyd gelewer aan beide skole en individue.

Die koste van die basis pakket is : R2 800

Bestel ekstra leerder bokse teen R445/boks (skakel asb ons kantoor hiervoor). Let wel! Ekstra leerder bokse is slegs een die afslag tarief beskikbaar indien dit die bogenoeme pakket vergesel.

Save this product for later
%d bloggers like this: