Store

Kleur legkaarte (beskikbaar as pdf)

SKU 00054
R10.00
In stock
1
Product Details

Ons kleur legkaarte is nou beskikbaar in Afrikaans en Engels. Koste beloop R10 en gee jou toegang tot 'n aflaaibare pdf.

Met aankope het die koper 3 dae kans om die pdf af te laai, daarna verval die toegang.

BELANGRIK!!! Hierdie pdf's mag nie gedeel of aangestuur word nie. Dit mag slegs in jou eie klas vir jou eie leerders of in jou huis vir jou eie kinders gebruik word. Help ons om ons produkte bekostigbaar en maklik bekombaar te hou deur met integriteit en eerlikheid deel te neem.

Save this product for later
%d bloggers like this: