R190 koop vir jou 10 weke se uitgawes van die koerant (1 per week!) sowel as 3 maande se toegang tot die whatsapp idees.
Hierdie koerant fokus op opleiding, idees en raad vir voorskoolse maats. Ideaal vir onnies en ouers.
Sommige uitgawes is tema gerig, ander uitgawes behels leerstasie idees en opleiding en agtergrond inligting.
Gaan loer ook hier vir nog inligting : https://kleuterkliek.co.za/2020/09/09/kleuter-klie…