Store

Kleuter Seminaar 1 - 8.

SKU WW0078
R90.00
In stock
1
Product Details
  • Seminaar 1 (assessering, kreatiwiteit, klaskamer-kameras) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 2 (leerstasies) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 3 (jou dagprogram) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 4 (raad met die kontrakte in jou skool) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 5 (hoe om jou skool en personeel te beskerm) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 6 (beweging) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 7 (die pad na geletterdheid) - meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 8 (perseptuele ontwikkeling tydens Covid-19) - meer detail oor die inhoud hier

As jy 4 of meer seminare gelyktydig voor bespreek en betaal, is daar R10.00 afslag per seminaar.

As jy al 8 seminare bywoon, is daar R15.00 afslag per seminaar.

Skryf jou skool se personeel in vir groepsafslag - kontak ons by admin@oasisclub.co.za

Onderwysers:

Ons is 'n goedgekeurde SACE verskaffer (reg. nr. PR 13486). Ons werkswinkels en seminare tel dus vir jou CPTD punte.


Save this product for later
%d bloggers like this: