Store

Kleuter seminaar : Hoe hou ek 20 kleuters gelyk besig?

SKU 00082
R90.00
In stock
1
Product Details

Hierdie is 'n redelik algemene vraag : Hoe hou ek almal in my klas besig?

Menigte juffrou het hierdie vraag en weet sommer dat dissipline in haar klas gaan toeneem as die besige lyfies nie meer verveeld is nie.

Laat ons toe om jou te help!

Met 50 jaar kleuter ondervinding staan Yolandi van den Heever en Sophie Breytenbach gereed om 'n wêreld van idees vir jou oop te breek.

In hierdie seminaar fokus ons op die kleuter tussen 3 jaar en 6 jaar.

Kom kry praktiese raad wat jy die volgende dag reeds in jou klas sal kan gebruik.

Neem enige tyd aanlyn (by ons leerportaal www.leer.oasisclub.co.za) deel.

Verwerf 'n deelname sertifikaat.

Save this product for later
%d bloggers like this: