Store


Lesse deur ‘n juffrou

SKU 00026
R300.00
In stock
1
Product Details

Hierdie lesse is opgeneemde aanbiedings (sommige korter en sommige langer!) deur Juffrou Bea.

Ons fokus op maats tussen 2 en 6 jaar!

Kyk die video en neem saam deel.

Ideaal vir ouers tuis om deel te maak van die program wat hulle volg of om te kombineer met lekker speel!

Die pakket bestaan uit 50 lesse.

Save this product for later
%d bloggers like this: