Store

Letter pakket

SKU 00043
R280.00
In stock
1
Product Details

Ons oulike letter pakket (letters a tot z) is nou beskikbaar met karakters soos Arrie akker en Mandie muis.

Elke alfabet letter sluit die volgende in :

  • Die letter met 'n oulike naam en prentjie in kleur (gelamineer op A4 kleur bladsy)
  • 'n Groot alfabet letter (uitgedruk en gebind)
  • 'n Kleiner alfabet letter (uitgedruk en gebind)
  • Aktiwiteite om op 'n konkrete manier die letters aan te leer (uitgedruk en gebind)
  • 'n Aktiwiteit idee om 'n kreatiewe takie met die groot letter te doen (uitgedruk en gebind)
  • 'n Alfabet storie (uitgedruk en gebind)


Die pakket is nie aflaaibaar nie, maar slegs uitdrukbaar. Daar is GEEN beperking op die aantal uitdrukke of die kwaliteit van die uitdrukke nie. Met betaling ontvang jy 12 maande toegang tot die pakket. (Hierdie opsie is nie gelamineer of gebind nie, maar is slegs aanlyn vir die gebruiker om self uit te druk.)

Wil jy hê ons moet die pakket vir jou uitdruk en as gebinde boekie koerier? Dis moontlik! (Koerier fooi van R90 word bygevoeg vir lewering via PAXI) (Hierdie opsie bevat 26 gelamineerde A4 letters met hulle karakters op en 26 letters se stories ens. gebind in 'n boekie.)

Save this product for later
%d bloggers like this: