Store


Muurkaart pakket

SKU 00014
R320.00
In stock
1
Product Details

Hierdie muurkaart pakket word in volkleur gedruk en gelamineer verskaf.

Hierdie pakket bestaan uit :

1. Alfabetkaarte met woorde en prente

2. Alfabetkaarte met hoofletters en klein letters

3. Alfabetkaarte met slegs klein letters

4. Syferkaarte (1 tot 20) 3 verskillende stelle

5. Vorm kaarte (sirkel, driehoek, reghoek, vierkant, ovaal, diamant, hart, ster)

6. Kleur kaarte (rooi, geel, groen, blou, bruin, oranje, pers, pienk)

7. Syferkaarte (1 tot 10) met sirkels om die hoeveelheid aan te dui groot genoeg vir klei spel

8. Dubbelklanke en diftonge.

Die pakket is beskikbaar in Afrikaans OF Engels.

Save this product for later
%d bloggers like this: