Oasis Kurrikulum 2022: Babas (0 – 2 jr.)
SKU OK080
R2 500.00
In stock
1
Product Details
Hierdie program fokus op die ontwikkelingswêreld van die baba en word die NCF as basis gebruik.Die fokus is deurgaans op stimulasie van die baba, maar ook op die ontwikkeling van die baba as emosionele en sosiale mensie wat lei tot goed aangepaste peuters.
Hierdie pakket sluit ‘n baba kursus in wat die NCF ten volle deurwerk en werklik aanbeveel word vir elke praktisyn in die klas.
Ons baba pakket fokus op die volgende :
- sosiale en emosionele welstand
- die kind as individu
- sensoriese ontwikkeling
- spier ontwikkeling
- die ontdekking van die omgewing
- goeie gesonde roetine wat ‘n gesonde leefwêreld skep vir die baba om in te floreer
Koste van die baba program:R4800.00 vir die jaar
Die pakket sluit die volgende in :
- Al die materiaal uitgedruk, gebind en afgelewer.
- ‘n Roetine program vir die babas.
- Plakkate om teen die muur van die klas te gebruik (met jou gedeel op OneDrive vir die skool om self uit te druk)
- ‘n Voedingsboekie en vorderingsboekie
- Vorderingsverslae
Save this product for later
Display prices in:
ZAR