Store

Op pad na graad 1

SKU 00081
R125.00
In stock
1
Product Details

Woon ons splinternuwe AANLYN seminaar by. Ons onderwerp is : OP PAD NA GRAAD 1.

Hierdie seminaar is op 12 Maart 2022 lewendig aangebied via Zoom en is nou aanlyn beskikbaar,

Waaroor gaan ons gesels?

  • Watter vaardighede vorm die fondasie van Graad R?
  • Graad R is NIE 'n eerste probeerslag vir Graad 1 NIE.
  • Wat is die graad R juffrou se werk - en wat die graad 1 juffrou.
  • Wat gebeur as ons in graad R spring na graad 1 werk?
  • Wat is die probleem daarmee om kinders vooruit te leer lees en skryf.
  • Hoe kies ek die gepaste skool vir my graad R (ons gaan algemene riglyne bespreek waarna ouers kan oplet)
  • Watter kurrikulum word gevolg.
  • Kan ek graad R tuis aanpak of moet my kind skool toe gaan?

Op wie fokus hierdie seminaar?

  • Ons nooi graag onnies en ouers uit om deel te neem.

Wie bied dit aan?

  • Die seminaar word aangebied deur Yolandi van Graad R sonder werkskaarte.

Kry jy 'n sertifikaat na afloop?

  • Ja, die sertifikaat word aanlyn deur jouself gegenereer na die seminaar. Om die sertifikaat te verwerf moet daar 'n kort vraelys beantwoord word.

Praktiese reëlings :

  • Die lewendige deelname was opgeneem op Saterdag 12 Maart 2022 (van 09h00 tot 12h00) en is nou aanlyn beskikbaar.
  • Sodra ons jou betaling ontvang, sal ons jou aanlyn toegang gee vir 6 maande.


Save this product for later
%d bloggers like this: