50 wiskunde speletjies vir maats 4 jaar tot graad 1.
Die fokus is op getalbegrip, opeenvolging, storiesomme, maak meer en minder. Alles is konkreet!
Die boks sluit al die apparaat in wat jy benodig vir hierdie boks. Ons sluit ook 'n boekie in wat al die aktiwiteite verduidelik en jou stap vir stap help met die aanbied daarvan. Daar is boonop 'n werksboekie wat die kind saam die aktiwiteite kan aanpak!
Ons lewer af met PAXI (fooi is ingesluit by die koste)
Wil jy eerder koerier? Kies dan die opsie wanneer jy jou boks bestel (R100 sal ekstra by jou prys gevoeg word hiervoor.)
Die fotos is slges vir illustrasie doeleindes en jou inhoud mag verskil na gelang van beskikbaarheid. Hier volg 'n lys van die inhoud :