Druk 2 kopieë uit van die pdf. Knip die prente los van mekaar en speel snap daarmee. Pak 3 van die kaarte uit in ‘n ry en vat dit weg, kan jy kind onthou wat jy uitgepak het?
Pak die kaarte in ‘n patroon, wat kom volgende?
Geniet dit!