Store

Voorkom leer-uitvalle, leer konkreet die hele dag

SKU WW0084
R200.00
In stock
1
Product Details

In hierdie werkswinkel span Yolandi en Sophie Breytenbach hulle kragte saam!

Waaroor handel die werkswinkel?

Kom kyk saam na 'n menigte praktiese demonstrasies om jou klas KONKREET aan te bied! Regdeur die dag. Die fokus is op kinders van 4 jaar tot 9 jaar. Jy lees reg, die hele grondslagfase word gedek.

Kry ook 'n sertifikaat na afloop. Ons is by SACE geregistreer, jy kan dit dus indien vir CPTD punte.


Save this product for later
%d bloggers like this: