Wasgoed was

Klein mensies is wonderlike wesens.  Enige aktiwiteit kan 'n leergeleentheid wees vir hierdie klein mensies.  Selfs wasgoed was.  Dit gaan jou dalk langer neem as gewoonlik, maar die tyd spandeer is beslis die moeite werd.  Vir juffrou in die klas is wasgoed was natuurlik net so fantastiese aktiwiteit.  Veral vir die 2 tot 3 jaar... Continue Reading →

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: