Hierdie pakket is ook beskikbaar in Engels! In hierdie pakket kan jy ons alfabet pakket aankoop. Die koste beloop R40/pakket. Hierdie pakket kan nie gestoor word op jou rekenaar nie, maar kan uitgedruk word. Daar is nie 'n beperking op die aantal uitdrukke nie. Hier is die eerste bladsy van elkeen van die alfabet stelle... Continue Reading →