Daar kan baie gesê word oor blokspel. Dit bevorder die verbeelding en kreatiewe denke, dit help met die fyn spiere ontwikkeling. Dit leer ons kinders deel met mekaar. Dit help met kleur en vorm ontwikkeling. Een aspek van blokbou wat ons egter soms miskyk is die waarde van blokspel in leer lees (en skryf). Blokspel... Continue Reading →
Blokspel
Ongekleurde blokke met allerlei vorms en verskillende groottes is fantasiese konstruksie aktiwiteite vir ons kinders. Ons fokus op probleem oplossing, 3D vorm herkenning, wiskunde en taal! Het jy regtig meer redes as dit nodig om die blokke uit die kas te gaan grawe? Moedig jou kind aan om met blokke te bou. In hierdie leeraktiwiteit... Continue Reading →
Legkaart en blokke
Op die tafel aan die linkerkant is daar 'n legkaart gepak. Hierdie legkaart het vorms in die middel en aan die kante van die vorms is daar prentjies wat die vorms inhet. Aan die regterkant is daar blokke. Die kind bou 'n stukkie van die legkaart (een vorm met sy 2 kante) aan die linkerkant. ... Continue Reading →
Blokspel
"Building with blocks provides one of the most valuable learning experiences available for young children. Block play stimulates learning in all domains of development, intellectual, physical, and social-emotional and language."