Les 1 LESTIPE Persepsie – gesig – diskriminasie GROEP Seniors TEMA Troeteldiere/Kleur DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele diskriminasie te bevorder.Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming.Aanleer en inskerping van ruimtelike begrippe soos agter, voor, binne, buite, verhouding van voorwerpe tot mekaar en tot die individu. APPARAAT Drie bokse verskillende groottes. Drie voorwerpe bv. opgestopte diertjies of voorwerpe... Continue Reading →
Boks konstruksie
Die een ding wat baie duidelik is, is dat geen bokse in jou klas verlore sal gaan nie. Klein bokse, groot bokse, middelslag bokse. Almal kan ingespan word vir heerlike prettige boks konstruksie.
Boks konstruksie
Kyk nou net die wonderlike bokskar wat deur 'n kreatiewe klein lyfie gebou is. Onthou om nie té veel leiding en voorskrifte te gee tydens hierdie aktiwiteit nie. Jy kan enige bokse inspan vir hierdie aktiwiteit. Onthou ook om allerlei plakband te gee. Die kind gaan self hiermee eksperimenteer om die beste plan van aksie... Continue Reading →