[metaslider id=2449 cssclass=""] Bordkryt is 'n heerlike medium vir ons kleinspan om mee te werk. Maar o genade, die stof is darem maar iets vreeslik! Hier is 'n gawe idee. Meng so min of meer 1/4 koppie suiker met 1 koppie water. Laat week gewone bordkryt vir 'n paar uur in die suiker water. Haal... Continue Reading →
Bordkryt
Om bordkryt in jou kreatiewe werk in te skakel met die tema EK IN DIE SKOOL is 'n oulike idee. Juffrou skryf immers met bordkryt en vandag gaan ek daarmee mag eksperimenteer en teken. WENK : Draai maskeerband aan die agterkant van die bordkryt. Dit keer dat die kryt poeier afgee op die kleuter se... Continue Reading →
Trampoline pret
Daar is min dinge soveel pret soos 'n trampoline. Nóg 'n pret aktiwiteit op die trampoline is om met bordkryt daarop te teken. Jy kan self ook vooraf vorms op skrifpatrone daarop teken. Nou moet die kind bv spring sodat hy in elke vorm land. Of hy mag nie aan die lyne raak nie. Sommer... Continue Reading →