Hierdie oulike lapsyfers is ongeveer 50cm hoog en heerlik om in konkrete leerstasies in jou klas of huis te gebruik. Die kind kan op die syfers ry met 'n karretjie of 'n balletjie daarop rol. Pak blokke op elke syfer om te wys hoeveel dit is.Verbind die syfers aan mekaar met veters om te wys... Continue Reading →
Vang proppies
Gooi water in 'n skottel of bak. Laat proppies in die bak dryf. Verskillende kleure koeldrank doppies/proppies werk heerlik! Gebruik nou 'n vlieëplak (maak seker dis 'n nuwe skoon een) of groot opskeplepel en skep die proppies uit. Julle kan selfs die aktiwiteit uitbrei : Skep eers 3 proppies uit en dan nog 3. Hoeveel... Continue Reading →
Somme met ‘n hoepel
Trek 'n hoepel oor met kleefpastiek (NIE glad wrap nie, met DC Fix). Sê nou hardop vir die kind 'n getal bv. 3. Die kind gooi nou 3 balle na die hoepel wat dan vaskleef. Sê nou nog 'n getal bv. 2. Gooi nou nog 2 balle om vas te plak. Tel nou saam hoeveel... Continue Reading →
100 Idees met eenvoudige apparaat
In hierdie boekie gaan jy die volgende idees kry. Al ons idees berus op KONKRETE en KINESTETIESE onderrig waar die kind leer deur belewing en nie deur werksvelle nie. Hierdie idees kan maklik in die klas of huis ingespan word. Boonop haal ons die relevante vaardigheid aan by elke idee! Daar is 2 boekies beskikbaar... Continue Reading →