Ons was lanklaas so opgewonde! Ons kurrikulum is fantasties en ons kan nie wag om dit met julle te deel nie. Kyk net hoe oulik is ons plakkate : Jy kan nou gratis gaan loer na selektiewe dele uit week 1 in ons kurrikulum. Jy gaan moet inteken met jou eposadres (dis gratis) ons kan... Continue Reading →
Grade R in a box
This package is a MUST have for every 4 to 6 year old child in the country, maybe even in the world! In 100 activities (all devised by qualified teachers) we guide you and your child on your path to school readiness. The focus of this package is on language and mathematics, along with attention... Continue Reading →
‘n Boks vir 3 jariges
Hierdie pakket is 'n MOET hê vir elke 3 tot 4 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad RR. Die fokus van hierdie pakket is op fyn motoriese ontwikkel, groot spiere, sensoriese spel... Continue Reading →
‘n Boks vir 4 jariges
Hierdie pakket is 'n MOET hê vir elke 4 tot 5 jarige kind in die land, dalk selfs in die wêreld! In 100 aktiwiteite (almal uitgedink deur gekwalifiseerde onderwyseresse) begelei ons jou en jou kind op julle pad na graad R. Die fokus van hierdie pakket is op wiskunde, vorms en kleure - tesame daarmee... Continue Reading →