Hierdie aktiwiteit het ons eie maats baie geniet! Teen die muur is alfabetkaarte geplak (Kliek hier vir die pakket waarin die kaarte voorkom.) Die kaarte is binne in papierborde geplak. Op hierdie manier kan die kind makliker die kaart raaksien op die agtergrond. Gee nou vir die kind temawoorde (haal dit sommer van jou temabord... Continue Reading →
Karton boks syfers
Gebruik leë langlewe melk houers vir hierdie oulike stuk apparaat. Was die boksies mooi skoon en gooi bietjie sand onder in. Die sand anker die boksie teen die wind. Verf nou en skryf lekker groot syfers voorop. Plak plakkers (of teken kolle) aan die agterkant om dieselfde syfer aan te dui as wat voorop die... Continue Reading →
Kleuter seminaar 6
Beweging!!! Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Onthou jy kan enige tyd inskryf en op jou selfoon of rekenaar die seminaar se inhoud kyk. Daar is ook 'n uitdeelstuk wat jy kan uitdruk! Wat is die onderwerp ? Wat is beweging?Hoekom is beweging belangrik?Beweging en skool gereedheid.Praktiese raad vir beweging... Continue Reading →
By die huis pakket!
Ons almal is nou by die huis met die Corona Virus wat die rondte doen. Ons wil graag ons idees boekies op spesiale aanbod verskaf vir die volgende 2 weke. (Kry dit nou tot en met 14 April 2020 teen hierdie prys, daarna is dit weer die gewone prys.) Ons wil graag ons deel doen... Continue Reading →