Ons het hierdie oulike boksie ontwerp om te fokus op die voorskoolse kind en grondslagfase kind se kreatiwiteit. Dit is ongelukkig so dat daar deesdae veral klem gelê word op produkte wat geskep word en dat werklike kreatiwiteit verlore raak. Hierdie boksie bevat klei wat 'n wonderlike hulpmiddel is in jou klas en huis. En... Continue Reading →
Klei speel is pret
Hierdie wonderlike apparaat koop jy in enige winkel wat koek bak items verkoop. Jy gebruik dit om fondant mee te vorm. Dis goedkoop, maar baie stewig. Pak nou hierdie plastiese stokkies uit saam met klei. Ek het niks anders saam met die klei uitgepak nie, juis sodat die kinders nie kan terugval op die ou... Continue Reading →
Kreatiewe werk
Kyk hierdie oulike kreatiewe mannetjie wat een van ons maats gebou het met klei. Ons het roomysstokkies, klei en kraletjies verskaf en die kinders kon enige iets maak deur van hierdie materiale gebruik te maak. Onthou altyd dat kreatiwiteit aangemoedig word wanneer die kind toegelaat word om sy/haar eie stempel af te druk. Die opvoeder... Continue Reading →
Idees vir jou klas – klei-knip
Baie maats sukkel om ‘n sker korrek vas te hou. Deur klei te knip is ‘n maklike manier om die vaardigheid in te oefen. Knip ook gekookte spaghetti (nie pap gekook nie) vir ‘n heel ander ervaring en tekstuur. Dis bitter belangrik om te onthou dat die fyn spiere voldoende moet ontwikkel alvorens ‘n sker... Continue Reading →