Laat die kind by die Slimslang sit met plastiese vorms. Pak nou die kleure wat pas by mekaar op die Slimslang. Kliek hier om jou slimslang te koop Gaan loer ook hier vir nog 'n idee met jou slimslang.
Kyk mooi!
Vir ons om te kan lees en skryf moet ons woorde en sinne kan herken, skommel en in volgorde kan pak om 'n sinvolle woord of sin te bou. Hierdie is die begin!
Patrone en kleure
Vir hierdie aktiwiteit het ons baie oulike juffrou bruin maskeerband (daai dik bruin tape wat nooit loskom nie!) geplak tussen 'n sambreel en lamppaal. (Kyk na die foto vir duidelikheid.) Op die grond is 'n strokie papier met 'n kleur patroon op. Rooi, blou, rooi, blou ens. Die kind kry 'n houer balle wat nou... Continue Reading →
Patrone en kleure
Kleure is oral om ons, en so ook patrone. Wanneer ons begin lees is dit hierdie patrone (wat nou klanke is en nie kleure nie) wat woorde maak. Daarom is die aanvanklike gebruik van lekker helder patrone so belangrik! Ons het 'n kleur kaart vir elke kind gegee (eenvoudige kleur kolle wat in 'n patroon... Continue Reading →