Ons kom agter dat CAPS en die verstaan daarvan heelwat ouers en onnies laat koppe krap. Ons volgende seminaar handel oor CAPS in 'n neutedop. Die fokus is op : - die suksesvolle skuif vanaf die ELDAS (NCF) na CAPS - CAPS en assessering - CAPS en my dagprogram - wat moet die kinders nou... Continue Reading →
Kleuterskool in my sitkamer
Is jy 'n mamma? Is jou kleuter by die huis? Wonder jy hoe om hom/haar sinvol te leer, sonder dat dit formeel is? Wonder jy hoe om steeds werk te doen terwyl hierdie leer plaasvind? Hoe moet jou dagprogram lyk? Hoeveel uur per dag moet ons hieraan spandeer? Dan is ons werkswinkel vir jou! Dis... Continue Reading →
Kleuter seminaar 7
Die pad na geletterdheid Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Onthou jy kan enige tyd inskryf en op jou selfoon of rekenaar die seminaar se inhoud kyk. Daar is ook 'n uitdeelstuk wat jy kan uitdruk! Wat is die onderwerp ? Wat is die pad om te volg vir geletterdheid?Wat... Continue Reading →
Kleuter seminaar 6
Beweging!!! Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie! Onthou jy kan enige tyd inskryf en op jou selfoon of rekenaar die seminaar se inhoud kyk. Daar is ook 'n uitdeelstuk wat jy kan uitdruk! Wat is die onderwerp ? Wat is beweging?Hoekom is beweging belangrik?Beweging en skool gereedheid.Praktiese raad vir beweging... Continue Reading →