KREATIEWE KUNS VOORSKOOLS. Die woord kreatief kan op verskillende aspekte dui. Van die mees aanvaarbare deffinisies vir kreatiwiteit is die volgende: Dis die vermoë om sake op nuwe maniere te sien.Om verby die gegewe informasie te gaan en nuwe terreine oop te breek.Om buite die normale te dink.Om iets buitengewoons te maak.Gebruik dinge of sake... Continue Reading →
Skep ‘n omgewing geskik vir leer
Vryspel is 'n woord wat 'n verkeerde interpretasie gekry het die afgelope tyd. In ons geestes oog sien ons kinders wat maak wat hulle wil, alles in die naam van vryspel. Dit is egter nie wat vryspel is nie. Vryspel is kinders wat vry is om keuses te maak, binne 'n raamwerk en omgewing wat... Continue Reading →
Kreatiwiteit
Ek wil jou nooi om kinders toe te laat om hulle eie leer te skep. Ons is geneig om elke leerstasie en aktiwiteit tot in die fynste besonderhede te beplan sodat die leergeleenthede veby vlieg en ons dit nie eens raaksien nie. Uitnodigende onderrig beteken jy gaan (as begeleier) al die kinders betrek en motiveer... Continue Reading →
Kreatiewe werk
Kyk hierdie oulike kreatiewe mannetjie wat een van ons maats gebou het met klei. Ons het roomysstokkies, klei en kraletjies verskaf en die kinders kon enige iets maak deur van hierdie materiale gebruik te maak. Onthou altyd dat kreatiwiteit aangemoedig word wanneer die kind toegelaat word om sy/haar eie stempel af te druk. Die opvoeder... Continue Reading →