Daar is talle gesinne reg oor die wêreld wat graag Kersfees vier met 'n versierde boom, geskenke en samesyn. Wat julle ook al oor hierdie feestyd doen, hier is pret idees om saam met jou kind tuis aan te pak. Knip vooraf stroke papier in rooi en groen. Plak dit nou van lank na kort.... Continue Reading →
Suiker water + bordkryt
[metaslider id=2449 cssclass=""] Bordkryt is 'n heerlike medium vir ons kleinspan om mee te werk. Maar o genade, die stof is darem maar iets vreeslik! Hier is 'n gawe idee. Meng so min of meer 1/4 koppie suiker met 1 koppie water. Laat week gewone bordkryt vir 'n paar uur in die suiker water. Haal... Continue Reading →
Boks konstruksie
Kyk nou net die wonderlike bokskar wat deur 'n kreatiewe klein lyfie gebou is. Onthou om nie té veel leiding en voorskrifte te gee tydens hierdie aktiwiteit nie. Jy kan enige bokse inspan vir hierdie aktiwiteit. Onthou ook om allerlei plakband te gee. Die kind gaan self hiermee eksperimenteer om die beste plan van aksie... Continue Reading →